Vera Farmiga

Vera Farmiga
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Vera Ann Farmiga
Geboorte 6 Augustus 1973 (1973-08-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vera Farmiga (gebore 6 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Departed (2006), Orphan (2009), Up in the Air (2009), en The Conjuring (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search